liefie041liefie041
liefie041

47 – Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika

liefie041liefie041
3

liefie041

47 – Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika

Lewe met lied in die hart

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 02 Augustus 2024

Verander: 24 Julie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n hardwerkende vroutjie in en om huis. Ek hou van om iets nuwe lewe te gee - kunstig. Ek hou van Dans, lekker lag, laf wees en vriende maak. Ek is baie lief v my kinders en ook goed met ander se kinders. Hou van gesels en goeie geselskap. Baie lief vir koffie. Hou nie van mense wat te veel drink en geraas maak nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet kan lag, laf wees en ook ernstig wees as die geleentheid daarvoor vra.
Ek is nie gepla oor "looks" nie, ek soek iemand wat my op sy hande kan dra.
Nie roker verkieslik.
Nie te veel drank inneem nie.
Eerlike opregte maat sal vir my werk.
Christelike waardes hê.

Wat Haar Vriende Sê

liefie041 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

liefie041 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.