KindvanG0dKindvanG0d
KindvanG0d

53 – Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

KindvanG0dKindvanG0d
1

KindvanG0d

53 – Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Skryf saam met my 'n sprokiesverhaal van sielsgenote

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 30 Julie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek dink ek is 'n baie unieke vrou. Ek strewe na integriteit, intelligente geselskap, sin vir humor en onvoorwaardelike liefde - 'Come as you are' tipe.

Ek is baie analities aangelê, so geen kansvatters nie asb. Ek en my 8-jarige kleindogter is onafskeidbaar - so we're a package. As jy kans sien om 'n pakket beter te leer ken, hier's jou kans. Maar wees gewaarsku, sonder ons sal jou lewe NOOIT weer dieselfde wees nie. Ek is my lewe lank finansieël onafhanklik, geestelik 'n baie sterk vrou, met hope liefde, respek en kameraadskap om uit te deel. [geskrap] Ek werk graag in my tuin of probeer nuwe resepte uit. Die lewe is wonderlik, dit is wat jy met jou omstandighede doen wat die verskil maak.

Haar Ideale Pasmaat

Ek dink ek benodig 'n maat wat 'n goeie luisteraar is. Iemand wat my aanvaar nes ek is. Iemand wat 'n oorvloed liefde het om te gee en gereed is om dit ook te ontvang. Ek hou van intelligente, positiewe geselskap. 'n Man wat Godvresend lewe. Iemand wat bereid is om eers te bou op 'n fondasie van vriendskap, en dan natuurlik die verhouding sy gang te laat gaan. Ek wil net so graag soveel as moontlik kwaliteit tyd saam spandeer en sandkastele saambou.

Is dit dalk jy?

Wat Haar Vriende Sê

KindvanG0d het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Brakpan; Springs; Alberton; Bedfordview; Heidelberg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 62
Sterreteken:
Tweeling; Leeu; Waterdraer
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad
Beroep:
Finansies; Arbeid / Konstruksie; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

KindvanG0d moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.