In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het die mooiste persoonlikheid en is altyd dieselfde.
Ek het 'n baie goeie sin vir humor.
Ek hou van netheid, en ek is altyd netjies op myself.
Ek is erg oor respek, eerlikheid en routine.
Ek hou van stap en is mal oor die natuur en buite lewe.
Ek hou ook baie van diere.
Ek is mal oor my kinders en kleinkinders en hulle is baie belangrik vir my!!
Ek het hoë standaarde en ek soek net die beste!!
Ek gaan nie settle vir 2de beste nie!!
Ek hou van gesels en lekker lag.
Ek hou baie van dans, Sal lekker wees om iemand te ontmoet wat ook hou van dans !!
Ek weet wat ek in die lewe wil hê!!
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet asseblief nie oorgewig wees nie !!!!
En hy moet heelwat langer wees as ek !!!
Die 2 hier bo is baie belangrik en 'n vereiste asseblief!!
Moet nog lus wees vir die lewe en dinge saam met my wil doen.
Netjies op homself wees en lekker ruik.
Moet asseblief nie vir my skryf as jy nie ernstig is nie.
Wanneer ek daai spesiale man in my lewe ontmoet, Sal hy my alles wees, en ook my eerste prioriteit!!
Hy moet my beste pel wees en ek wil alles saam met hom doen !!
GEEN KANSVATTERS NIE ASSEBLIEF!!!
Wat Haar Vriende Sê
Droomvrou1957 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Parys, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vervoer | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 193cm (6' 4.0") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko |
Lees: |
Ek haat dit |
Boeke: |
Reis |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Breiwerk; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Rugby; Swem |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |