In haar eie woorde...
Oor Haar
Mense beskryf my as opreg, liefdevol en geduldig. Ek hou van eerlikheid altyd en wedersydse respek, liefde en ondersteuning vir mekaar. My stokperdjies is Ballroom dancing (as ek tyd kry) en elke dag stap. Om te onspan doen ek Gym, Crossfit, naweek uitstappies en staproetes. Ek wil gelukkig wees saam met iemand wat ek voor lief kan wees en baie respek sal he en wil graag dieselfde ook ervaar.
Haar Ideale Pasmaat
Kwaliteite: 'n Wedergebore Christen man wat my sal lief sal he en my sielsmaat sal wees en waarvoor ek baie respek sal he. Ek wil graag 'n man in my lewe he wat my sal beskerm, koester en na wie ek sal opkyk vir raad en ook om die beskermer, en Priester van die huis sal wees en Jesus altyd eerste sal stel.
Wat ons verhouding sal laat werk is wedersydse liefde en respek en as ons die Here saam kan dien en saam bid.
Wat Haar Vriende Sê
Liz564 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
46 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Finansies; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Onafhanklik; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Gewigsoefeninge; Kampering; Liggaamsbou; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |