Soekmymaatjie146

57 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

0

Soekmymaatjie146

57 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Stoksielalleen

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 02 Desember 2024

Verander: 28 September 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike omgee mens. Hardwerkend en sukkel om stil te sit. Moet altyd besig wees. Geniet dit om kos te maak, te bak en brou en tuin te maak. Ek mis net' n maat wat saam met my goed kan en wil doen. Saam na plekke toe te gaan. Ek is nie pynlik netjies nie maar hou ook nie van slordigheid, morsigheid en mense wat nie respek het vir 'n ander nie.

Haar Ideale Pasmaat

Persoon moet christelik wees, netjies, nou nie so netjies dat hy 'n pyn in die agterkant veroorsaak nie. Vriendelik, wedersydse respek en verantwoordelikheid. Goed saam doen en nie heeltyd voor die tv le nie. Goeie sin vir humor he.

Wat Haar Vriende Sê

Soekmymaatjie146 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Soekmymaatjie146 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.