In sy eie woorde...
Oor Hom
My vriende kan my beskryf as iemand met 'n goeie oor om te luister altyd probeer om die probleem op te los as daar een is.Ek haat dit om iemand te oordeel en wat ek baie van hou is lekker te gesels. Lanbou en diere is my grooste stokperdjies ek ek stel baie belang om nog elke dag te Leer wat ek nie weet nie.Vir pret hou ek van om met my maat te onspan of na die see toe te gaan.My uitkyk op die lewe is om gelukkig saam met iemand ou te word.
Sy Ideale Pasmaat
Op soek na iemand wat sag geaard is maar nie oor haar laat loop nie liefde vir kinders.Wat ons verhoudings sal laat werk is goeie kommunikasie.Enige aktiwiteit wat sy ook sal geniet en belang stel in.Oneerlikheid sal 'n verhouding vernietig
Wat Sy Vriende Sê
Vermelio het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Oudtshoorn (Ceres), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
142cm (4' 7.9") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ander | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 45 | ||
Sterreteken: |
Bul | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Bruin | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Vermelio moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.