In sy eie woorde...
Oor Hom
Gemaklik, gesellig, vriendelik.
Hou nie van vermaaklikheid nie. Mal oor openlikhied, menslikheid.
Hou van Rugby, F1 Grand Prix, Fietsry, visvang, gesellige braai sessies.
Hard werkend, maar altyd tyd he vir familie, spesiale tyd vir die spesiale een en Sondae op n christelike manier te geniet en te ontspan.
Ernstig oor die lewe, maar ook kan ontspan om n balans te kry.
Sy Ideale Pasmaat
Christelik, liefdevol, nederig, gemaklik, sterk persoonlikheid, graperig, moet op haar eie voete kan staan, lyding kan neem en ook aanvaar, moet glo in gelykheid, lief vir die lewe, regverdigheid na streef, hou van kamp, braai, beried wees om saam my dinge te doen soos ek vir haar sal doen.
Moet altyd eerlik wees, openlik, oor als gesels en als deel, hoe eenvoudig dit ook al vir haar mag wees.
Wat Sy Vriende Sê
klongtjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
36 - 42 | ||
Sterreteken: |
Boogskutter | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin | ||
Oogkleur: |
Blou-Groen | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
klongtjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.