In haar eie woorde...
Oor Haar
Nuuskierig oor my?
Ek woon heel gelukkig in die mooiste ooste kant van Pretoria...
Ek is 45 jaar jonk!
Ek is 'n klein wesentjie in die GROOT heelal wat GROOT dinge probeer doen.
Ek weet soms min, maar ek ken die EEN wat ALLES weet! Dit maak my 'n briljante 'student' met skeppende passie!
Ek het die sagste hart, sou jy daaraan raak, voel dit soos fluweel.
My keuse is altyd om 'n aanwins te wees vir almal rondom my, in pleks van 'n las.
Ek maak die lekkerste koffie.
Het nie 'n slegte rook gewoonte nie.
Geen tattoos.
Vergryp my nie aan drank nie.
Ek het plek in my lewe vir 'n oulike (spontane)
man, wat ook besluit het hy wil nie meer alleen koffie drink..
Haar Ideale Pasmaat
n Man wat nie perfek is. Iemand wat weet hy kan foute maak, maar wie nie trots is op sy foute en dit ook kan reg maak :-)
n Man wat meer het om te se as HALLO HOE GAAN DIT!
Jy moet verkieslik 1.82 cm ( ek is 1.80 cm) of langer in jou skoene staan.
Gesonde leefstyl gewoontes.
Jy moet altyd lekker ruik, netjies wees en skoon leef!
NIE ROKER ASB !
Jy is 'n spontane mens, wie hou van opbouende geselskap:-)
Jy verdien ook jou eie inkomste en is 'n selfstandige man wat met finansies kan werk.
Jy ken jou plek, weet hoe om 'vlerk te sleep' en jou woorde is nie leeg nie...
Jy hardloop nie weg van konflik of probleme want jy het 'n gees van krag, liefde en selfbeheersing.
Jy stel graag 'n voorbeeld vir ander wat n voorbeeld nodig het.
Tik gerus 'n "hallo se" briefie en vertel my meer van jouself...
Wat Haar Vriende Sê
JasmynLief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (OLYMPUS), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
JasmynLief moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.