Net_EkkeNet_Ekke
Net_Ekke

69 – Sandton, Gauteng, Suid-Afrika

Net_EkkeNet_Ekke
3

Net_Ekke

69 – Sandton, Gauteng, Suid-Afrika

Laat ons eers vriende word

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

I am fully bilingual - Eglish / Afrikaans.

Jy wil my leer ken want ek is 'n veelsydige mens.
Ek gee om vir my medemens, vir die natuur, vir die wêreld en ons samelewing.

Ek geniet dit om te reis maar ek geniet dit ook om tuis te wees in my tuin of met my boeke of om besig te wees met DIY projekte.

Musiek is belangrik vir my en ek hou van allerhande soorte musiek. Dit hang af van wat my wese op daardie oomblik nodig het.

Ek is geestelik ingestel en nie godsdienslik nie. Dis belangrik dat persone wat in my belangstel die verskil aanvaar en my nie sal wil verander nie. As jou kerk en geloof belangrik is vir jou - dan is ons heelwaarskynlik nie pasmaats nie.

My tuin is my hawe. Ek lees graag. Ek hou van handwerk.

My kat is baie belangrik in my lewe. Ek is lief vir diere. Ek is redelik stil van geaardheid maar in die regte omgewing kan ek lewenslustig saam gesels.

'n Gesonde lewensstyl is belangrik vir my. Ek is oop vir die moontlikheid om iemand in enige deel van Suidelike Afrika te ontmoet.

Ek glo aanlyn ontmoet is net die begin van 'n saamstap vrienskap.

My werk is my passie. Ek doen 'n komplimentere gesondheids praktyk.

Haar Ideale Pasmaat

Het jy deernis vir jou medemens?

Jy sal dit geniet om te reis. Na 'n fliek kyk sal jy nie omgee om dit te bespreek nie. Jy geniet om die teater te besoek.

Jy kan ewe lekker gesels in Engels of Afrikaans of in 'n brabbel van albei met enigiets anders ingegooi vir kleur.

Platteland of stadsmens is ewe welkom in my lewe.

Daar is 'n verstaan en aanvaarding dat die ouderdom veranderings bring maar ook wysheid en dat oud word nie die einde van drome en probeer beteken nie.

'n Mens is nooit te oud om te speel nie - of dit fisies is of 'n bordspel of kaarte of terg of . . . . As jy die kan verstaan en aanvaar en wil meeleef, dan dink ek ons kan oor die weg kom.

Ons almal het beserings al opgedoen op ons lewenspad. As jy aan jou 'einas' gewerk het of nog steeds werk dan is dit regso. Ook as jy kan aanvaar dat dit vir ander miskien langer vat om dinge uitgepluis te kry dan is dit ook goed.

Ek moet vra dat jy my nie kontak as jy rook nie. Ook geen kontak as jy elke aand 'n drankie moet drink om jou te help ontspan nie.

Wat Haar Vriende Sê

Net_Ekke het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Afrika; Europa
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; R&B / Soul; World
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Redelik