In haar eie woorde...
Oor Haar
Liefdevolle vrou opsoek na n opwindende en passievolle lewe saam met my toekomstige lewensmaat. Ek is nederig en saggeaard en onafhanklik. Baie lief vir diere en die natuur. Hou van die buitelewe en fisiese aktiwiteite. Probeer my lewe voluit leef Elke dag. Al wat kort is n spesiale persoon Om alles mee te deel.
Haar Ideale Pasmaat
N man wat verantwoordelik is en Baie liefde, omgee en respek het. Voorkoms is nie so belangrik nie, maar Hou van n man wat langer as ek is, goed versorgd is, lekker ruik en relatief fiks en sportief is. Jou persoonlikheid sal die bepalende faktor wees. Hou nie van mans met n kort humeur nie. Dus, as jy n sin Vir humor het, sal dit reeds n bonus wees..
Wat Haar Vriende Sê
EJL2025 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kaartspeletjies; Skilder; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Bergfiets; Biljart Snoeker; Boks; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kegelbal; Liggaamsbou; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Glutenvry; Laktose-vry; Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Intelligensie; Langhare; Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |