In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is opgeruimd,vriendelik en baie aktief. Kuier graag saam met vriende en is lief vir die natuur. Geniet dit om rond te ry. Ek is netjies en hou nie van slordigheid nie. Is vredeliewend en hou nie van konflik nie. Eet graag so nou en dan uit. Hou daarvan om na rugby en tennis te kyk. Wil die lewe nog geniet. Dit is vir my lekker om iemand vir wie ek omgee te bederf.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet vriendelik en netjies op haarself wees en moet n intelligente geselskap kan voer. Moet lekker saam met ander mense kan kuier en moet darvan hou om rond te ry en om plekke te verken. Ek moet trots daarop wees om saam met haar gesien te kan word. Sy moet sag van geaardheid wees en moet konflik vermy. Christenskap is ook vir my belangrik.
Wat Sy Vriende Sê
Bereidwillig555 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
78 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
69 - 76 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Bereidwillig555 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.