avontuur52

52 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

1

avontuur52

52 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Action speaks louder than words. Wie nie waag nie,sal nie wen nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n oggend person,wat die positiewe in alles en almal sien. Ek hou van eerlikheid,opregtheid. Ek respekteer my mede mens. Ek is mal oor kinders en diere. Ek spandeur die meeste van my tyd op n adventure motorfiets,toer waarnatoe die pad my ookal vat. Never n dull moment. Hou van hiking,camping.
Ek is n kotak persoon,en hou daarvan om te gesels.,kosmaak.vasdans en om net te relax.
Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom.
Ek het n baie goeie en lekker wérk.
Ek is nie bang om iets aan tepak nie.
Het onlangs van Nz terug geimmigreer.. het die sa mense gemis.
Ek het n sin van humor,maar kan ook ernstig wees.
Ek hou daarvan om raad te gee,maar ek dwing my nie af nie.
Netjies op myself.

Sy Ideale Pasmaat

Moet netjies wees op haarself,mens met respek behandel,kontak persoon wees,sagte vrou wees,lewens lis he en positief wees.
Saam met my in die reën staan,al het sy n keuse om droog te wees.

Net jouself wees en ek sal die res doen.
Al wat ek vra is eerlikheid,opregtheid,respek...en ek sal dit verdubbel.

Wat Sy Vriende Sê

avontuur52 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
41 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Nederlands; Engels; Duits
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Misdaad; Romanse; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Westerse
Belangstellings:
Kookkuns; Motorherstelwerk
Sport:
Boogskiet; Dans; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Skubaduik; Staptogte; Valskermspring; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie