Benji_85Benji_85
Benji_85

40 – Hermanus (Fisherhaven), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Benji_85Benji_85
5

Benji_85

40 – Hermanus (Fisherhaven), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek wil jou graag leer ken!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Want ek is al deur baie en ek wil graag my getuienis met jou deel- om vir jou te wys dat ek meer aan jou wil bied as wat ek van jou sal verwag! Ek wil my rol vervul en wees wie ek kan wees. My vriende sal my as ñ optimis beskryf en ek is baie dankbaar dat ek kan sê wat ek kan sê! Ek het meer tyd as die normale/gewone man en ek wil vir jou graag ñ prioriteit van my lewe maak! My geloof en vertroue in Jesus se liefde en genade is wat my staande gehou het deur die groot wonderwerke wat Hy vir my gedoen het!

Sy Ideale Pasmaat

Kwaliteite wat my aantrek is selfstandigheid, nederigheid, selfvertroue en jou geloof is baie belangrik! Ek wil jou graag leer ken om te sien of ek en jy vir mekaar kan plek maak in ons lewens en of ons vir mekaar kan wees wat ek en jy van mekaar verwag!

Wat Sy Vriende Sê

Benji_85 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus (Fisherhaven), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Punk; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Sing; Toneelspel
Sport:
Biljart Snoeker; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Muurbal; Rekspring; Roei; Rotsklim; Rugby; Seilplankry; Skaak; Skaatsplankry; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Swem; Tennis; Vlieërbranderry; Volgstroomplankry; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Ordeloos
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie