In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is lief vir die Here, lief vir die lewe. Ek hou daarvan as mense lag en gelukkig is, soveel te meer as my persoonlikheid bydra daartoe. Ek hou van die natuur en geniet graag mooi sonsondergange
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat sal lief wees vir die Here. Hy sal lief wees vir die lewe en vir die natuur. Sterk en energiek. Maklik lag en die lewe se bitter en soet met gemaklikheid betrag en hanteer. Dankbaar wees vir alles
Wat Haar Vriende Sê
Petoorsie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Louis Trichardt (Makhado) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg) (Limpopo, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie; Afgetree; Eie Onderneming; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Petoorsie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.