In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is eerlik, opreg en baie lojaal. Ek hou daarvan om uit gedaag te word...to a point let wel. Netjies op myself en ek verwag dieselfde van die persoon in my lewe. Wedersydse respek vir mekaar is baie belangrik. My vriende en vriendinne sal my beskryf as baie eerlik, sterk geestelike en emosioneel gebalanseerde vrou wat vir haar 3 seuns vuiste sal stukkend slaan.
Ek hou van die natuur....dis hoekom ek in die Kaap kom bly het. Ek het onlangs hierheen verhuis en soek 'n pasmaat wat bereid sal wees om 'n pad met my te stap. Ek wil nie weet van jou ex wat jou 10 jaar terug verneuk het en jy sukkel om daaroor te kom want sy het jou so geknak... Nee my maat, jy kies om nie aan te beweeg en te fokus op jou toekoms. Jy maak die besluit in jou lewe, en hoe langer jy in die verlede bly, hoe langer gaan jy misrabel wees. So as jy nog nie geleer het hoe om met emosionele trsuma te cope nie, is ek nie die een nie. Ek glo nie van op 'n hopie sit en myself jammer kry.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet net vriendelik wees, met ander mense kan mingle en glad nie afgunstig of jaloers wees nie. Skoon en netjies op homself - dis nie onderhandelbaar nie.
Geestelik en emosioneel sterk. Lief vir kinders en diere en sy ducks in a row hê.
Ek vra nie veel nie, maar tog is die bogenoemde baie belangrik.
Wat Haar Vriende Sê
Weerprobeer1612 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg (Table View), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Weerprobeer1612 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.