BlaarjieBlaarjie
Blaarjie

60 – Bloemfontein (Bloenfontein), Vrystaat, Suid-Afrika

BlaarjieBlaarjie
1

Blaarjie

60 – Bloemfontein (Bloenfontein), Vrystaat, Suid-Afrika

Goeie hasrkapster

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 14 Februarie 2025

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Baie vriendelike aangename persoonlikheid.. Baie lief om tussen mense te wees het n baie goeie oor om te luister en aanvaar graag goeie raad.. Ek hou van sport naamlik rugby en hokkie ek lees graag en is betrokke in kerk kringeop

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na goeie mansvriende.. Moet baie eerlik en opreg wees hy moet daarvan hou om sosiaal te verkeer en moet graag baie hou van buitelewe en sport

Wat Haar Vriende Sê

Blaarjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Bloenfontein), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Swart
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 75
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 202cm (6' 7.5")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Fliekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama
Belangstellings:
Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby
Kos
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters