In sy eie woorde...
Oor Hom
Hey there!
I strive to maintain a balanced life that encompasses fun, physical fitness, deep discussions and family time. When I'm relaxing, I'm at the gym exercising, spending quality time with my loved ones or I 'm on my computer. Additionally, I can do repairs & changes around the house.
My faith plays a significant role in my life, and I’m looking for someone who respects this & wants to share it with me. If you’re someone who appreciates a mix of active lifestyle, spending time together, gaming, and meaningful connections, we might just hit it off.
Let’s create some memories together!
---------------------------------------- ------------------------------------
Hallo daar!
Ek strewe na ‘n gebalanseerde lewe met pret, fiksheid, diep gespreke en familie. Wanneer ek ontspan is ek in die gym, spandeer ek tyd met my geliefdes of is ek op die rekenaar. Ek is handig en kan dinge rondom die huis herstel en bou.
My geloof speel 'n belangrike rol in my lewe, en ek soek iemand wat dit respekteer en saam kan deel. As jy iemand is wat 'n aktiewe leefstyl, speletjies en betekenisvolle verbindings waardeer, ontdek ons dalk iets wonderlik.
Kom ons skep herinneringe saam!
Sy Ideale Pasmaat
My ideal match shares my commitment to a healthy lifestyle, with reasonable fitness and physical activities. She appreciates games and finds joy in exploring virtual & real worlds with me. She values family time and cherishes creating lasting memories with loved ones.
She is always ready to assist (or admire 😉) with projects around the house. She respects our Christian faith and wants to grow spiritually together. This way seeking a life filled with fun, meaningful connections, & mutual support.
Together, we both thrive on maintaining an active lifestyle, enjoying games & each other, cherishing family moments, and supporting each other's passions and beliefs.
---------------------------------------- ------
My ideale maat deel my toewyding aan 'n gesonde lewenstyl, met matige fiksheid & fisiesiese aktiwiteite. Sy waardeer speletjies en vind vreugde in die verkenning van virtuele en werklike wêrelde saam. Sy waardeer gesinstyd en koester die skep van blywende herinneringe saam mekaar & geliefdes.
Sy is altyd bereid om te help (of te bewonder 😉) met projekte rondom die huis. Sy respekteer ons Christelike geloof en wil geestelik saam groei. Sy soek 'n gebalanseerde lewe vol pret, betekenisvolle verbintenisse en wedersydse ondersteuning.
Saam floreer ons albei op die handhawing van 'n aktiewe lewenstyl, geniet speelsessies, koester gesinsoomblikke, en ondersteun mekaar se passies en oortuigings.
Wat Sy Vriende Sê
EngineerX7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Vra my later | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Buierig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Vergewend |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Programme: |
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Gewigsoefeninge; Skaak; Stap; Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Grieks; Indies; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |