SoekmymaajtieSoekmymaajtie
Soekmymaajtie

57 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

SoekmymaajtieSoekmymaajtie
4

Soekmymaajtie

57 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Soek my lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ekstrovert wat hou van gesels en skerp humorsin (wat my gereeld in die warm water laat beland) . Hou van langarm dans , musiek , kitaar speel , kos maak , koffie-dates en breakfast runs op my scooter met n warm lyfie styf teen my rug , braai en kuier voor n kaggelvuur. Lepel lê en lekker soen 🤭. Lief vir die natuur en stil romantiese plekkies. Nie mal oor stadsrumoer en kuierplekke met dronk mense en oorverdowende musiek nie. Verkies om eerder by
my huis te wees en vir my vrou n glas wyn aan te dra terwyl sy by kerslig in die bad lê...🙉🙊🙈

Sy Ideale Pasmaat

Opsoek na n lewensmaat wat dieselfde belange het en n kans wil vat om my te leer ken en te vertrou . Lojaliteit vertroue en liefde is al wat ek vra en wat ek kan gee. Ek soek nie blyplek of lêplek of vrekplek nie..🤣🤣

Wat Sy Vriende Sê

Soekmymaajtie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Rock
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Houtwerk; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Die Diep Goed
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters