In sy eie woorde...
Oor Hom
Help ander voor ek my self help, om te gee is soveel beter as om te ontvang, eerlik en opreg, dra ander se belange op my hart, hou van die natuur en buite lewe, so ook n honde mens, gladnie n mall shopper nie, braai graag en ontspan by my huis, sien die positiewe raak in elke negatiewe situasie en lewe elke dag voluit
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet eerlik en opreg wees nie voorgee wat sy nie is nie, moet saam my kan kos maak en ontspan, saam die natuur kan geniet, lief wees vir diere, kamp in die natuur of by die see, sy moet ook nie rook
Wat Sy Vriende Sê
kobus het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (1200), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
kobus moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.