Adara

55 – Noordelike Voorstede (Durbanville, Ceres, Tulbagh, Caledon, Piketberg), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

0

Adara

55 – Noordelike Voorstede (Durbanville, Ceres, Tulbagh, Caledon, Piketberg), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

'n Vriendelike glimlag kan wondere verrig.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: Sondag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Oogkontak en liggaamstaal is belangrik. Luister aktief na ander mense en stel belang in ander se gedagtes. Wees positief. Ek waardeer veilige en vriendelike humor. Wees jouself en geniet die proses om nuwe mense te ontmoet. Bly altyd eerlik en opreg. Eerlikheid bou vertroue en respek. Outensiteit is die sleutel tot ware verbintenisse. Tel al jou seëninge. Dankbaarheid is soos water en sonlig, dit laat seëninge groei.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlik en opreg. 'n Gesonde leefstyl te handhaaf maar dit hoef ook nie ons hele lewe omver te gooi nie. Buitemuurse aktiwiteite, 'n romantiese piekniek en die natuur is goeie kos vir die siel. Goeie ordentlike kommunikasie. Waar ons liefde saai, sal ons liefde maai. Hou jou gedagtes rein en jou woorde sag. Kritiek maak seer en vernietig alles. Minagtig is giftig en geen vertroue verpletter die siel. Wees nederig, vriendelik, positief en toon respek teenoor jouself, die natuur en ons medemens. Behou 'n goeie hart van lig. Wat jt in jou hart toelaat beheer jou lewe. Passievol, lag, geniet jou lewe op die regte manier, leef voluit.

Wat Haar Vriende Sê

Adara het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville, Ceres, Tulbagh, Caledon, Piketberg), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Hebreeus
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Hebreeus
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Adara moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.