In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is ń mense mens. Ek hou daarvan om elke dag te leef,want môre is nie aan my belowe nie. Ek hou daarvan om sosiaal te verkeer. ń Rustige tyd alleen saam met die spesiale persoon in my lewe, stap op die strand, ń vuurtjie aan te steek en te ontspan is vir my spesiaal. Ek is ń diereliefhebber. Geniet my tuin.
Haar Ideale Pasmaat
Die spesiale persoon in my lewe moet eerlik, opreg wees en nie my verkul nie. Ons moet kommunikeer met mekaar en saam dinge doen. My aanvaar en nie my probeer verander nie. Hy moet ook ń Christen wees.
Wat Haar Vriende Sê
Rse1964 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Caledon (Riviersonderend), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
61 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
210cm (6' 10.7") of langer - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Rse1964 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.