jackyjacky
jacky

57 – Fraserburg, Noord-Kaap, Suid-Afrika

jackyjacky
3
0

jacky

57 – Fraserburg, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Pet rescue het n man nodig wat n passie het vir rescue

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 22 September 2025

Verander: 17 Julie 2025

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n ekstrowerd....lief mense hou nrt nie van mense wat my lewe omkrap nie..te sensetief davoor...jy moet lief wees vir diere het n rescue dienste foster om nie te laat gaan nie...

Verder is ek baie lief vir plaas lewe groot geword op een en oud geword op die plaas....

Ek hou van kos maak en dans gee mh n geleendheid om mh passie uitteleef ..jy sal nie vir een oomblik spyt wees nie...al wat ek nie van hou is n man wat rook nie...almal vra altyd hkm ek so dink ..ek het nog nooit iemsnd gehad wat rook nie sal hom nie kan soen nie...Jammer daoor...

Baie dankie vir die lees

Haar Ideale Pasmaat

Ag hy hoef nie n oilpainting te wees nie ma moet net agter homself gekyk het ek hou nie van n man wat slordig is nie ..en hy moet asb nie kaalvoete in die dorp rondloop nie...

Hy moet n passie he vir diere om saam my rescues te kan doen...kan dans my toelaat om met enige iemand te gesels en te kuier saam met hom..danz dieselfde storie...

Love my huis en braai by die huis met vriende of alleen...

Jaloesie pas my glad nie nie tyd om myself te verdedig nie....lief om bike te ry as jy een het

Ag anders is da nie veel om te se nie...

Wat Haar Vriende Sê

jacky het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Fraserburg, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 82
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

jacky moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.