In sy eie woorde...
Oor Hom
Die lewe is ‘n lied - maak jou eie note, soos ek myne.
Ek is ‘n ewige optimis maar realisties. Kom deel in my optimisme.
Ek is oud genoeg om te weet om tot die punt te kom en nie tyd te mors nie!
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat is iemand lus vir die lewe, wat saam met iemand die lewe ervaar, en genoeg oor hulself omgee ten goede!
Ek soek iemand wat liewers wil gaan rondry in die reën as om voor die TV te sit. Iemand wat die son kan raaksien en weet die wolke is tydelik.
Wat Sy Vriende Sê
OudGenoegOmTeLewe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch (Somerset Wes), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland; Wynland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Wit | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het 'n gehoorgestremdheid |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Verspot |
Intelligensie: |
Einstein |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Sarkasties; Uitgesproke |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Stap op die strand |




