Eidnil

49 – Petrusville, Noord-Kaap, Suid-Afrika

0

Eidnil

49 – Petrusville, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Hartsmens wil jou hart aanraak

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 14 Augustus 2025

Verander: 10 Augustus 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lojaal, opreg en gee baie om vir mens en dier. Ek plaas eerlikheid en opregtheid eerste. Ek haat dit om voor gelieg te raak en misbruik te word. Ek glo in vergewe en nie kwaad gaan slaap nie.

Ek hou van kuier om n vuur, om in die natuur te wees en vis te vang Geniet dit om vir die mense wat ek lief het te bederf en kos te maak.

Vir my is God eerste in my lewe en dan die mense wat ek liefhet.

My swakpunte is dat ek te veel omgee en dit Baie keer te koste van myself.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat God liefhet en dien en my na God die tweede persoon in sy lewe sal maak. Wat my sal aanvaar en liefhet vir Wie ek is. Wat my sal respekteer en by wie ek veilig kan voel.

Ek soek iemand wat liefdevol, lojaal, eerlik, opreg en n sin vir humor het. Hy moet ook lief wees vir diere en my familie met al hul foute sal aanvaar vir wie hulle is.
En
Leuens, disrespek, ontrouheid en onvergewingsgesindheid vernietig verhoudings.

Wat Haar Vriende Sê

Eidnil het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Petrusville, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Ram
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Eidnil moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.