suidkusmansuidkusman
suidkusman

56 – Uvongo, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

suidkusmansuidkusman
3
9

suidkusman

56 – Uvongo, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Kom ons kyk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 16 Augustus 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n alleenlopende man,afgetree wat my droomlewe lewe langs die strand op Uvongo Kzn Suidkus.Ek is jonk van gees, hou van uitgaan en rondreis en geniet dit om n gesonde leefstyl te leef en na myself te kyk.Maklik om mee oor die weg te kom en weet hoe om n vrou te bederf en soos n dame te laat voel.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale maat sal my sielsgennoot,vriendin en minnares wees en ons sal alles saam bespreek en beplan en ons lewe n fees maak.Sy moet goed omsien na haarself,mooi van asnsien wees en liggaamlik gesond wees en lyk.Sy moet opwindend wees en altyd lag en gelukkig wees en ek moet trots op haar wees en altyd uitsien om by haar te wees.

Wat Sy Vriende Sê

suidkusman het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Uvongo, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Ryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

suidkusman moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.