Sjef1969Sjef1969
Sjef1969

55 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Sjef1969Sjef1969
1
7

Sjef1969

55 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Lag en geniet die lewe terwyl jy bederf word

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 05 Oktober 2025

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek hou daarvan om te bederf en wil graag die goeie in mens raaksien. Daar is genoeg "lelik" in die wereld en glo ons moet meer vir mekaar omgee. A kind gesture goes a long way. Ek is liefdevol en met 'n effe "twisted" sin vir humor. Daar is altyd iets om oor te lag of glimlag. Ek het 'n groot liefde vir kosmaak. Ek probeer gebalanseerd leef en stap graag vir oefening. Sport is hoog op my lys en hou van 'n lekker braai of "binge-watching" 'n goeie reeks met 'popcorn op die spyskaart. Die lewe kan nie net ernstig wees nie.

Sy Ideale Pasmaat

I believe we all need that "coming home to" person. Someone you can share your life with while growing older together. Iemand wat nie die lewe te ernstig opneem nie. Ons moet goed saam aanpak en die klein dingetjies in die lewe moet saak maak. My maat moet bereid wees om lekker bederf te word. Sy moet lief wees vir lekker eet en baie lag. My pasmaat is nie iemand waarna ek soek om te verander nie. You'll be you, I'll be me and together we are us.

Wat Sy Vriende Sê

Sjef1969 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Port Elizabeth Gebied (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Sjef1969 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.