In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vriendelik maar nie voor op die wa nie! Ordentlik, gaaf en mensliewend. Netjies op myself, redelik onafhanklik en bestuur my eie motor. Ek is Christelik maar nie dweperig nie. Ek gun my medemens hulle eie plekkie onder die son en is nie 'n jaloerse mens nie maar duld nie ontrouheid nie.
Haar Ideale Pasmaat
Nie roker, Christelik, baie matige drinker. Aangename geaardheid, netjies op sy person en iemand vir ek my nie sal skaam. nie. Goeie geselskap. Beslis nie oordrewe jaloers nie.
Wat Haar Vriende Sê
Viva4Life4Living het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bethlehem (Paul Roux), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
79 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
68 - 82 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 198cm (6' 6.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Viva4Life4Living moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
