BondeltjievreugdeRBondeltjievreugdeR
BondeltjievreugdeR

60 – Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika

BondeltjievreugdeRBondeltjievreugdeR
1
16

BondeltjievreugdeR

60 – Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika

Bekwame omgee persoon

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Sondag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het baie om te bied vir my ideale pasmaat, hou van dans, braai, rugby, kook, bak, werk, kinders, kamp, lees, kuier, fliek, vakansies. Ek is n mense mens, het baie empatie met mense en help graag, ongelooflik baie geduld. Borrelende, vriendelike persoonlikheid. Hou glad nie van oneerlikheid en skynheilige mense nie.My uitkyk op die lewe is moet nooit aan iemand anders doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie. Behandel almal met ewe veel respek van 'n boemelaar tot 'n baie belangrike persoon. Die Here het ons almal gelyk geskape, sommige mense het dalk net verkeerde besluite in die lewe geneem. Die persoon waarna ek soek moet die Here liefhê en saam met my kan kerk toe gaan en aktiwiteite bywoon. Ek sal ook graag sy belangstellings wil deel en leer ken indien dit iets is wat vir my onbekend is.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet iemand wees wat baie liefdevol is en ons albei se belange op die hart dra.Hy moet my kinders en kleinkinders aanvaar as sy eie en ek ook so syne. Ek glo gemeenskaplike respek, eerlikheid, opregtheid en gedeelde belangstellings sal 'n groot rol speel in 'n goeie verhouding. Ek wil alles moontlik met my maat deel.Ek dink faktore wat 'n verhouding vernietig is as volg : geen respek, oneerlikheid, verslawings soos bv dobbel, pornografie ens. Hy moet kans sien vir die vreugde in die lewe en nie heeldag kla nie. Dit sal lekker wees as hy ook n voltydse beroep het aangesien ek ook voltyds werk en ons dan naweke en na-ure kwaliteit tyd saam kan spandeer. Intelktueel sal dit ook perfek werk as ons op dieselfde bladsy is.

Wat Haar Vriende Sê

BondeltjievreugdeR het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Skaak; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Vlieërbranderry; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters