In sy eie woorde...
Oor Hom
Wel kom ons begin. Ek's 'n kalm ou met geen groot issues nie. Ons almal het maar ons dingetjies. Ek werk in die VSA by 'n boer. Wil nog hier wees vir nog so paar jaar. Ja 'n doodgewone ou wat die buielewe geniet.
Sy Ideale Pasmaat
Ek het voorkeure in vroue, elke ou het maar. Blonde hare en 'n slanke lyf is 'n groot pluspunt. Sy moet net nie in 'n Bar werk nie.
Wat Sy Vriende Sê
EtienneB het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
194cm (6' 4.4") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 188cm (6' 2.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
EtienneB moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.
