Reendruppel_01Reendruppel_01
Reendruppel_01

53 – Mbombela (Nelspruit) (WITRIVIER), Mpumalanga, Suid-Afrika

Reendruppel_01Reendruppel_01
1
1

Reendruppel_01

53 – Mbombela (Nelspruit) (WITRIVIER), Mpumalanga, Suid-Afrika

Kom stap die pad saam met my

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan en vat elke dag soos hy kom. Lewe is lekker mens kort net iemand om dit saam te geniet.

Om uit te gaan in die mooi rustige natuur, plekke besoek en dan om n vuur te kuier is volgens my die regte ontspanning.

Ek geniet dit ook baie om by die huis te wees en in my tuin te skrop. Lewe is te kort vir drama, vergeet verlede en leef voluit.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal hou om iemand te ontmoet wat n positiewe uitkyk in die lewe het, wat die klein dingetjies in die lewe raak sien en hou van lag en gesels en dinge saam doen.

Voorkoms pla nie regtig nie solank mens goed versorg is.

Geniet net die lewe

Wat Haar Vriende Sê

Reendruppel_01 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (WITRIVIER), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mbombela (Nelspruit); Witrivier (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Toewyding
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer