Soekmaatjie_123

57 – Windhoek, Namibië

0

Soekmaatjie_123

57 – Windhoek, Namibië

Soek gemaklike persoon wat goed saam met my kan doen - ek soek 'n maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n weduwee, afgetree en is eensaam. Ek soek iemand om my lewe mee te deel, goed te doen, plekke te sien. Ek sien my as 'n gemaklike persoon as ek goed behandel word. Moeg vir drama, wil rustig wees en die lewe geniet. Ek hou van die buitelewe en van diere. Behandel my goed en jy kry dit dubbel terug. Hou nie van iemand wat lieg en skelm is nie.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n aangename persoon wees wat genoeg tyd, energie en die wil het om goed te doen en nie hele tyd in die huis sit en TV kyk nie. Gee my jou alles en jy sal dubbel terug ontvang. Moet baie eerlik wees.

Wat Haar Vriende Sê

Soekmaatjie_123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek, Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Namibië; Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Atletiek; Kampering; Motorsport; Stap
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters