In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is klaar met die dinge van 'n kind. Soek nou maat om saam dinge te geniet of sommer net stil te sit. Ek hou van lag en die rustige dinge van die lewe. Ek probeer elke dag om die mooi in alles te sien en is dankbaar vir so ongelooflik baie.
Haar Ideale Pasmaat
Eenvoudige mens wat nie meer tyd as ek voor die spieel spandeer nie. As jou gunsteling naskeermiddel Old Spice is is jy my tipe ou. Hy moet meer hou van die geraas van die trekker as die geklop van die stad of getrommel van musiek. Hy mag maar na skeep en diesel ruik en lagplooie is tog te aantreklik. Hy moet weet hoe om te lag, stuitig te wees en verseker 'n mooi sonsondergang of berg kan raaksien.
Wat Haar Vriende Sê
Lielah het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Olifantsriviervallei (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
162cm (5' 3.8") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Lielah moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
