leogirl1974

51 – Mafikeng, Noord-Wes, Suid-Afrika

0

leogirl1974

51 – Mafikeng, Noord-Wes, Suid-Afrika

Fantastiese kom wil jou else bietjie geur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie liefdevolle en eerlike mens. Hou van grappe en hou daarvan om mense te ontmoet. Hou van goeie geselskap. Hou van dans en uitgaan. Ek verkies iemand wat my met respek behandel want ek sal beslis vir hom behandel met respek. Eerlikheid is ook baie belangrik Hou daarvan om te toer. Die res sal jy leer as ons ontmoet. Ek you van kook en musiek.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat moet my as sy eerste prioriteit behandel want ek sal dit doen. Hy moet romanties wees. Verkieslik goed oor die weg kom met mense. Vriendelike en eerlike mens wees. Hou van dans en uitgaan. Hy moet hou van kook en braai . En die res sal one leer van mekaar as one ontmoet.

Wat Haar Vriende Sê

leogirl1974 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mafikeng, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Ander
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Gemeng
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

leogirl1974 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.