Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Rissiepit86

31 - Postmasburg, Noord-Kaap

Ek is n mense mens wat mal is oor die buitelewe en plaaslewe. Ek het baie liefde om te gee.

Sagtehartjie1

37 - Springs, Gauteng

Ek is n baie vriendelike spontaneous en Het baie goeie sin van humor. Ek Hou van geselskap en friends maak.

Kardoes

47 - Germiston, Gauteng

Ek is vriendelik en opreg. Lief vir my familie en diere. Handig in die kombuis en tuin. Geniet fliek, lees,...

Toinette1

70 - Kempton Park, Gauteng

Stel belang in n opgeruimde vriendelike persoon sonde grille...moet netjies wees..oop en eerlik wees. Iemand wat...

LoveLife82

35 - Pretoria, Gauteng

Passievolle enkel ma van drie spruite wat graag nuwe vriende wil maak. Opsoek na goeie geselskap en 'n nuwe...

Ekisek1957

61 - Centurion, Gauteng

Ek verlang ten minste die volgende Eerlikheid respek en opregtheid. As iemand met integriteit wil ek graag dit...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28