Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Andretti

39 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Hou van braai hou van mense om my kuier en lag en flieks .Hou van rondry.nuwe plekke sien en ek is baie liefde fol.

Vampy

41 - Kimberley, Noord-Kaap

My friends call me vampy, very loving and caring, likes to help the person I'm with to the very last. I do NOT...

Marius_455

35 - Meyerton, Gauteng

Ek is oop en eerlik. Mors nie tyd nie, weet wat ek wil hê. Is 'n baie cool persoon om saam mee te kuier. Ek hou...

BoerSeun635

21 - Worcester, Wes-Kaap

Ek's n saggeaarde en n liefdevolle persoon. Ek speel graag kitaar en sing, ek hou van kamp, visvang, en tyd op...

Willem2102

31 - Hotazel, Noord-Kaap

Moeg om alleen te wees. Soek iemand in my lewe. Iemand om saam met my die lekker dinge in die lewe kan geniet

opsoek_926

67 - Sandton, Gauteng

Eerlik, spontaan ,betroubaar, hou van sport, buitelewe, braai, hiking lees, musiek, lag en gesels. Kan ook...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24