Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Marietjie18

54 - Pretoria, Gauteng

Ek sien die glas altyd halfvol, opreg, eerlik en omgee mens. Hou van die humoristiese kant van die lewe. Familie...

Gelukkiger

36 - Suidelike Skiereiland, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n gemaklike persoon, hou van die natuur, die see is my 'happy place', maar ook om motorfiets te ry, kamp...

Soekvriend6508

56 - Pretoria, Gauteng

Ek is vriendelik. Hou van uitstappies. Inkopies doen. Is mal oor die see en drakensberge. Hou van social wees....

Suzy21

53 - Benoni, Gauteng

Gemaklike persoon, kom goed met mense oor die weg. Het goeie waardes en hou van lag. Hou van buitelewe en reis...

Lawwe_self

43 - Pretoria, Gauteng

Passievolle Christen vrou opsoek na avontuur en 'n standvastige vriendskap. Saggeaard, liefdevol met so mespunt...

Gesiggie49

49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is energiek, ‘n ekstrovert, hou van sosialiseer en is ‘n mense mens. Is redelik sportief en hou van oefening....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021