Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Buddy

49 - Kempton Park, Gauteng

Blah Blah blah blah ek wil dit nie nou invul noe wag net n bietjie tor eks besig daarmee ek moet 20 woorde he

Kappie74

64 - Olifantshoek, Noord-Kaap

n Eerlike opreg persoon, christelike waardes en baie jonk van gees. Hou van rugby en mal oor musiek. Luister...

Nouda

55 - Kimberley, Noord-Kaap

My lewe is 'n reis van bekend na onbekend. Ek is avontuurlustig, ondersoekend en het 'n wye algemene kennis en...

Vrikkie

60 - Bethlehem, Vrystaat

Ek is onafhanklik in finansies, denke en optrede. Ek waardeer spangees maar haat voorskriftelikheid en word...

Ferrie

63 - Alberton, Gauteng

Ek is spontaan en vol energie vir n wedersydse verhouding. Ek hou van lekker kuier, het n baie goeie sin van...

Choppe44

55 - Pretoria, Gauteng

I am a Funny, outgoing, fun loving, honest, loyal person Like camping, fishing, hunting and the open road on my...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021