Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BoerePrinsBoerePrins
3
BoerePrins

43 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n profesionele blanke man met goeie humor en ook 'n goeie hart. Kan ernstig en soms net laf wees. Hou van...

BasejanBasejan
1
Basejan

58 - Secunda, Mpumalanga

Ek is eerlik en opreg. Wat jy sien is wat jy kry. Baie romanties. Het n leeftyd se liefde om te gee vir die...

Gewone_ouGewone_ou
2
Gewone_ou

53 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n dood gewone Afrikaanse man wat lief is vir meeste sport. Eerlikheid en opregtheid is vir my alles.

Sielevreugde1Sielevreugde1
1
Sielevreugde1

56 - Centurion, Gauteng

Ek is ‘n liefdevolle persoon wat ‘n vriend,sielsgenoot en ‘n lewensmaat wil wees vir iemand wat dieselfde voel...

Jay1978Jay1978
1
Jay1978

44 - Boksburg, Gauteng

What you see is what you get. No pretending!!! Hou van social met vriende,braai en dans. Ekstovert wat maklik...

Quinton_724Quinton_724
1
Quinton_724

51 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is vriendelik ,oopkop, lojaal en hou van lag. Ek hou nie van mense wat voorgee dat hulle iets is wat hulle...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023