Alleenloper_27Alleenloper_27

Alleenloper_27

29 – Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Dis nogal jammer om te sien hoeveel Afrikaanse meisies hulself in engels beskryf, waarom?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 24 April 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Visse
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hopetown (Noord-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Frans; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; AteÔsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is oor die algemeen 'n stillerige mens wat rustig kan kuier met mense wat ek ken. Ek vermy lawaaierige kuierplekke. Ek rook gladnie en sal af-en-toe 'n likeur tuis geniet.

Lief vir my taal, kultuur en volk. Waardeer die rustigheid van die plaaslewe en het 'n passie vir elektronika, alternatiewe energie ontginning asook ander tegniese/wetenskaplike velde. Geniet my musiek baie en bespeel graag klavier of klawerbord.

Nie baie sportief nie, maar streef daarna om gesond te eet. Waarheid en eerlikheid is nie vir my onderhandelbaar nie. Ken gladnie verveeldheid nie, maar die alleenheid vang my met tye erg. Sal graag meer van my tyd met 'n betroubare vriendin/meisie wil deurbring.

Indien jy meer wil weet, vra gerus.

Sy Ideale Pasmaat

Eerlikheid en opregdheid is nie onderhandelbaar nie. My vertroue is ietwat laag en voel ek 'n sterk behoefte daaraan dat 'n vriendin/meisie met my oop kaarte sal speel rakende sake wat my aangaan.

Ek het al met 'n paar meisies op Opsitkers kontak gemaak, net om later uit te vind dat hulle nie met my oop kaarte gespeel het nie. So as jy 'n hartebreker is, hou asseblief verby.

Indien jy ernstig en verantwoordelik met vriendskappe en verhoudings omgaan, kan ons dalk aanklank vind.

Vriendelikheid, deeglikheid, behulpsaamheid, netheid, spaarsamigheid dankbaarheid en afgerondheid is van die basiese eienskappe wat ek baie graag in die vrou van my lewe sou wou hÍ, maar is ek darm nie regied daaroor nie, omdat ons almal maar feilbare mense bly.

Dit sal baie goed wees as sy waardering het vir rustige, Afrikaanse en selfs ook instrumentale musiek. (Ek kan 'n oorverdowende eentonige lawaai nie verdra nie) 'n Aanvoeling vir romanse, goeie sin vir humor kan net 'n aanwins wees.

Oprukkerigheid oftewel "moodswings" werk nie vir my nie. Sal dit waardeer as sy goed kommunikeer en sÍ wat haar pla, om op te krop en dan later alles teenoor my uit te pak - ek het genoeg daarvan gehad in my lewe.

Wat vir my tans ook uitstaan, is dat sy moet dink voor sy praat en verantwoordelik met haar woorde omgaan. Maw. sy moet 'n spreekwoordelike wag voor haar mond hÍ.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering
Sport:
Bergfiets; Jag; Kampering; Skaak; Stap; Vlugbal
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
DieŽtbeperkings :
Glutenvry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Naak baai
Afsitters:
Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde