Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Dinsdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester (De Doorns), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
68 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Duits
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Afgetree; Ander
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is `n positiewe ekstrovert wat die lewe geniet, graag reis, kamp, en baie aan die gang is. Ek kook heerlik lekker en onthaal graag. My vriende ondersteun my fantasties na my man se dood twee jaar gelede, en alhoewel ek `n onafhanklik tipe mens is, soek ek na `n spesiale vriendskap. Ek het `n goeie huwelik gehad en my man was werklik my maat - dus is die unieke eensaamheid van `n weduwee vir my baie erg. Ek het `n sterk persoonlikheid, maar is alles behalwe oorheersend. Ek bly in `n klein dorpie en in my werksopset het ek definitief nie die geleentheid om `n mansvriend te ontmoet nie.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet `n goeie sin vir humor he, gemaklik om meet te gesels, sosiaal aanvaarbaar wees vir my vriende. Hy moet dinge saam met my wil doen, my kinders en 6 kleinkinders totaal aanvaar. Hy moet my foute kan aanvaar soos ek syne sal aanvaar. Hy moet tog net nie `n klakous wees nie, ook nie vol nonsies nie. Volwasse en kalm, eerlik en opreg. Dis maklik om met my reg te kom, ek beskou my as `n baie redelike mens en daarom wil ek ook graag daardie eienskappe in hom sien. Hy moet asseblief lief wees vir diere!

Wat Haar Vriende S

Maatjiesoeker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Klassiek; Latyns; Opera; Reggae; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Reis; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gholf; Kampering; Kanovaart; Seil; Skaak; Stap; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie