Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek geniet iemand wat n lekker sin vir humor het - ek is 100% n buite mens - maar is baie lief vir n goeie boek en "fliek"! Ek het groot waardering vir goeie musiek - wyn - kuns- en kos...so dis dan nie vreemd dat ek van kosmaak en musiekmaak hou nie! By dit alles is goeie geselskap n hoogte punt - so ek geniet "mense" baie. Ek is n kranige sportman - en sal graag bergfiets ry - trailrun of roei as ek die geleentheid kry. Ek is ook baie lief vir perdry en laaste maar nie die minste..my motorfiets! ... meer as dit - "en daars baie" - sal ek graag in "persoon" wil deel..

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat in die buitelig kan "floreer" - n goeie sin vir humor het - van n gesonde leefstyl hou - haar self goed versorg - en oor die res sal ek graag in "persoon" wil gesels...

Wat Sy Vriende SÍ

Chris084 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Leer motorfietsbaadjie
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik
Lees:
Ek lief dit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Muurbal; Perdry; Roei; Rolbal; Ski; Staptogte; Swem; Waterski
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Eerlikheid:
Baie