smoeksmoek
3

smoek

47 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

smoek

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is iemand wat baie gemaklik is met myself. Ek geniet die lewe ten volle - uitdagings en al! Goeie sin vir humor. Opsoek na 'n nuwe begin wat vir altyd sal hou. Ek is 'n kalm en rustige mens van natuur. Liefde in oorvloed om te gee. Ek is op my gelukkigste op 'n plaas - buitelig - veld - perd se rug. Ek het 2 seuns, 6 en 10 jaar oud. Hulle is my alles op die stadium. Ek het 'n brose siel! Sag geaard mr kan my man staan as iets heeltemal teen my beginsels en waardes is. Ek is 'n dogter van God! Om te sosialiseer saam met goeie vriende is 'n bonus en geniet elke oomblik! Gasvrou speel is die lekkerste! Ek is suksesvol en geniet elke oomblik van my werk. Dis my passie.

Haar Ideale Pasmaat

Dink nie mens kry ooit die ideale pasmaat nie. Maar die mens is die mees aanpasbaarste 'dier' op aarde. Ek is opsoek na iemand wat my met respek sal hanteer - al raak mens soms kwaad vir mekaar - doen dit met respek. Iemand wat my sal aanvaar vir wie en wat ek is. My seuns sal liefhe soos sy eie! Soek 'n man van God wat leiding kan neem in 'n huishouding - liefde het in oorvloed om te gee. Iemand wat lief is vir plaaslewe en die buitelewe. Ek wil he 'n mens moet die beste in mekaar kan uitbring, saam kan staan deur dik en dun. Aanvul op alle vlakke, geestelik, emosioneel, in 'n mens se loopbaan ens. Dit vat tyd om mekaar goed te leer ken - te verstaan. Mens moet iewerste begin - almal het nodig om iemand lief te he. Sonder liefde en aanvaarding kan 'n mens se lewe leeg en doelloos voel.

Wat Haar Vriende Sê

smoek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Fotografie; Inkopies; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Perdry; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters