Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Weltevreden Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n stads boere "Bean Counter".Ek verdien my brood en botter in die stad en my hart en siel is op die plaas. My voete is gegrond in die woord van God en ek laat my deur Sy liefde lei. Ek vind my droom en verlore in musiek.My talente is om te kan sing en om mense te kan pamperlang. Ek hou van kreatiewe kuns en blomme. Die buite lewe in die natuur en om plekke te sien. My troetel dier is n wit brahman bul op n muur. Die twee grootste geseende geskenke wat ek in die lewe ontvang het is my twee seuns. My grootste versoekings is chocolate, biltong en te ontspan om n braai vleis vuur met n glas brandewyn.

Haar Ideale Pasmaat

Gelowige Hardwerkende eerlike regverdige liefdevolle man met deursettings vermoe. Homself goed ken en weet wie hy is en lief wees vir kinders en vir die natuur.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Boeke:
Godsdienstig
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe
Fliek Voorkeure:
Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Lees; Sing; Tuinmaak
Sport:
Dans; Kampering; Stap; Staptogte
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol