In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek glo dat as mense my leer ken kan hulle die een van die min ordentlike man kry wat oor is! Ek glo vas dat God die middelpunt van enige verhouding of vriendskap is en dat dit die belangrikste motifeering is saam met vrede in jou hart! EN as God nie die eerste ding in jou lewe is nie sal ons nooit saam kan werk nie
Sy Ideale Pasmaat
SAG en eerlik ,geestelik baie sterk en hou van dans en musiek buitelewe en moet met mense kan werk hou van diere en die natuur en respek en eerlikheid is uiters belangrik!!!!! Ek speel ook kitaar en sing doen worship by die kerk en baie ander projekte! Sy moet God eerste stel in als wat sy doen en saam met my hom kan loof vir als en deur als!
Wat Sy Vriende Sê
GHOON het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bonnievale, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 172cm (5' 7.7") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Uitgaan vir dans |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Verskeie kere per week |
Belangstellings: |
Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Rugby |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Ander |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |