In haar eie woorde...
Oor Haar
My lewensmotto is leef en laat leef. Ek waardeer elke nuwe dag. Ek is 'n sagte, vriendelike omgee mens wat die ekstra myl vir ander sal loop. Vertroue, respek, lojaliteit, eerlikheid belangrik vir my. Ek hou van fliek, braaivleis, buitelewe, dans, mooi musiek, uiteet (seekos die toppunt ete) en soms net rustig wees by die huis met goeie geselskap.
Haar Ideale Pasmaat
Ek kan seker 'n opstel hieroor skryf wat nie punte tel nie. Ek is op soek na 'n gemaklike maat met goeie geaardheid en ook goeie lewenswaarde met soortgelyke belangstellings. Iemand wat ook hunker na nuwe uitdagings en elke dag wil instap met entoesiasme en die avontuur daarvan wil geniet. Die lewe bestaan uit verskillende fasette en moet gebalanseerd beleef en geniet word indien moontlik.
Wat Haar Vriende Sê
Soekmymaaitjie0021 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Germiston (Primrose), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
74 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Boksburg; Kempton Park; Alberton; Edenvale; Germiston (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
64 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Afgetree | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Roei; Stap; Swem; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |