In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n mense-mens.Baie liefdevol en nog baie lus vir die lewe. Kuier graag om n braaivleis vuurtjie. Geniet my werk erg baie. Verafsku leuens.jaloesie, en mense wat nie selfrespek het nie. Verafsku dronk mense. Hou van lag en kan aan mekaar babbel saam met die regte geselskap.
Haar Ideale Pasmaat
Moet op en wakker wees. Saam met my in alles wil en kan deel. Ek wil jou maat wees. Saam piekniek hou op die gras. Eerlik en opreg en n respek he vir vroue en ander. Liefdevol en vrolik. Saam dans op die lied van die lewe.
Wat Haar Vriende Sê
Sonliefie142 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg (Maanhaarrand), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Belangstellings: |
Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Rugby; Stap; Swem; Veerpyltjies; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |