In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is nie die goue prins op n blink perd maar die doodgewone ou in die straat laer af.
I am not able to fullfill all your material needs but I will happily enrich your life with ample love and devotion you haven't image before.
Miskien is ek soms n dromer maar is dit nie die werkende formule vir n skeppende wese nie?
I do need you for me it is really impossible to live without a companion, friend or what may develop into more serious relation as time will tell.
Daar is n Oosterse gesegde wat se," .....die vrou is soos n ribbebeen....bietjie krom en skeef.....maar moenie hom probeer reguit buig......dan vernietig jy jou huwelik in die
proses!"
I have travelled so far for so long and have lived many cultures which may seem interesting at first,however that time has passed and deem to be good.
Ek hunker na die rustigheid van sielsgenoot. Ek sal jou graag bystaan in dit wat jy van my verwag en nogtans my eie persoonlikheid uitleef.
Not all people is meant to go into marriage due to various reasons of their own.However I long to touch her hands, take a misplaced hair from her forehead or even rub her sore back after a demanding day out in the open.
Destyds het ek vir haar n Arabier gekoop maar het sy hom nooit gery nie voordat sy oorlede is.
Ek was oppad om fotos te gaan neem van Arabiere net hier agter my is in die Kammanasie berge.My skoensole het egter na n paar kilometers opgepak.
Dit maak sekerlik nie van jouself n Indigo nie maar na die sestigs bereik mens n tydperk van intensie: begin weer te dig, teken en skets wat jy nie voorheen willekeurig kon gedoen het nie.
Peoples of the world are all the same in a certain sense of the word. They all aspire the same necessities of life although some are very greedy and does not see the sun shines on his fellow man. What a shame. What a pity.
Looking at your photo and going through your profile makes me believe we share a lot in common.
In early next week I am due for town and then I will do the necessarily arrangements to communicate with you and you with me.
Sy Ideale Pasmaat
Aangesien ons nie meer kinders is nie en die lewe vierkantig in die oe kan kyk en aangaan waar ons voorheen opgehou het.
Surely we have grown in our perspective of the world we are living in,thus we have become more senstive to our partners needs and aspirations.
I love the openness of Africa.I have done the Drakensberge, Malutis and Mount Hermon in Palestine/Israel.Being near to nature gives you that sense of belonging to a higher entity.
Ek reis lig en weet wat ek nog van die lewe verwag. Ek het geen bagasie en Desiderata is in my hart ingegraveer met die warm yster van die lewe.
Ek was blootgestel aan die wereld van die gestremde en daarom kan ek sekerlik die beweging van vrou so bewonder?
How she folds her hands,the laughter in her eyes,the softness of her voice and and the kindness of her whole being towards his creations.
Ek is nou n jaar terug hier en is tevrede met myself. As jy in jouself gelukkig is en aangetrokke voel tot my kontak my.......
...........laat my dans in die spore van "The Deer Hunter "tot die skerpsinnigheid van "The Scent of a Woman" met "As it is in Heaven" as die eindpunt.
"Blessed is the match that is consumed in kindling the flame.
Blessed is the flame that burns in the most secret depths of the heart.
Blessed is the heart with strength to stop its
beating for honours sake.
Blessed is the match that is consumed in
kindling the flame"
Hannah Sedesh.
Soot Yam.
Palestine/Israel.
7 th November, 1944.
Wat Sy Vriende Sê
carl_448 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (N.V.T.), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
72 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Nederlands; Russies; Xhosa; Zulu | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
62 - 80 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Volk |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Lees; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Krieket; Krygskunde; Motorsport; Perdry; Skaak; Ski; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |