carl_448

64 – De Rust (N.V.T.), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ons kan saam die onbekende aanpak in ligging,kulture en lewensuitkyke

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
De Rust (N.V.T.), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands; Xhosa; Zulu
Geloof:
Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Wes-Kaap; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
62 - 62
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nie die goue prins op n blink perd maar die doodgewone ou in die straat laer af.
I am not able to fullfill all your material needs but I will happily enrich your life with ample love and devotion you haven't image before.
Miskien is ek soms n dromer maar is dit nie die werkende formule vir n skeppende wese nie?
I do need you for me it is really impossible to live without a companion, friend or what may develope into more serious relation as time will tell.
Daar is n Oosterse gesegde wat se," .....die vrou is soos n ribbebeen....bietjie krom en skeef.....maar moenie hom probeer reguit buig......dan vernietig jy jou huwelik in die
proses!"
I have travelled so far for so long and have lived many cultures which may seem interesting at first,however that time has passed and deem to be good.
Ek hunker na die rustigheid van sielsgenoot. Ek sal jou graag bystaan in dit wat jy van my verwag en nogtans my eie persoonlikheid uitleef.
Not all people is meant to go into marriage due to various reasons of their own.However I long to touch her hands, take a misplaced hair from her forehead or even rub her sore back after a demanding day out in the open.
Destyds het ek vir haar n Arabier gekoop maar het sy hom nooit gery nie voordat sy oorlede is.
Ek was oppad om fotos te gaan neem van Arabiere net hier agter my is in die Kammanasie berge.My skoensole het egter na n paar kilometers opgepak.
Dit maak sekerlik nie van jouself n Indigo nie maar na die sestigs bereik mens n tydperk van intensie: begin weer te dig, teken en skets wat jy nie voorheen willekeurig kon gedoen het nie.
Peoples of the world are all the same in a certain sense of the word. They all aspire the same necessaties of life although some are very greedy and does not see the sun shines on his fellow man. What a shame. What a pity.
Looking at your photo and going through your profile makes me believe we share a lot in common.
In early next week I am due for town and then I will do the necessarily arrangements to communicate with you and you with me.

Sy Ideale Pasmaat

Aangesien ons nie meer kinders is nie en die lewe vierkantig in die oe kan kyk en aangaan waar ons voorheen opgehou het.
Surely we have grown in our perspective of the world we are living in,thus we have become more senstive to our partners needs and aspirations.
I love the openness of Africa.I have done the Drakensberge, Malutis and Mount Hermon in Palestine/Israel.Being near to nature gives you that sense of belonging to a higher entity.
Ek reis lig en weet wat ek nog van die lewe verwag. Ek het geen bagasie en Desiderata is in my hart ingegraveer met die warm yster van die lewe.
Ek was blootgestel aan die wered van die gestremde en daarom kan ek sekerlik die beweging van vrou so bewonder?
How she folds her hands,the laughter in her eyes,the softness of her voice and and the kindness of her whole being towards his creations.
Ek is nou n jaar terug hier en is tevrede met myself. As jy in jouself gelukkig is en aangetrokke voel tot my kontak my.......
...........laat my dans in die spore van "The Deer Hunter "tot die skerpsinnigheid van "The Scent of a Woman" met "As it is in Heaven" as die eindpunt.

"Blessed is the match that is consumed in kindling the flame.
Blessed is the flame that burns in the most secret depths of the heart.
Blessed is the heart with strength to stop its
beating for honours sake.
Blessed is the match that is consumed in
kindling the flame"

Hannah Sedesh.
Soot Yam.
Palestine/Israel.
7 th November, 1944.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Sport
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Lees; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Atletiek; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Krieket; Krygskunde; Motorsport; Perdry; Skaak; Ski; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Daar's niks beter nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde