PiekenienPiekenien
1

Piekenien

59 – Suidelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Unieke deksel soek n Unieke pot.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is uniek, baie energiek en lewenslustig. Hou van nuwe uitdagings. Natuur en musiek my voorkeur, gesond eet. Kwaliteit tyd met kinders en vriende te deel en is sag geaard en help graag vir medemens waar ek kan. Hou van Gentlemans en wine & dine. Bederf is n voordeel. Ontspan met 60's - 80's musiek te luister en doen ook musiek verwerkings. Loop op see strande en geniet natuur. Lief vir diere, sagte hart vir kinders.

Haar Ideale Pasmaat

Gentleman, eerlik, betroubaar, geen alkholis, asb? Hy moet kan wine en dine en bederf. n Ordentlike gesprek kan voer. Geen scammer of kans vatters. Hy moet netjies wees. Vuil mans en abbusive mans sity af, sowel met valse intensies. Swak aanwensel, sit my ook af.

Wat Haar Vriende Sê

Piekenien het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Afgetree; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Meditering; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Fietsry; Perdry; Ski; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie