Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Farrarmere), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Italiaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan, vriendelik. Hou nie van onnetheid, aggressie jaloesie en dominerende gedrag nie. Is baie netjies, lief vir mense en diere, ook kinders. Kan sosialiseer maar was nie gewoont in my huwelik daaraan nie. Ek is ekstrovert, soms baie stil hang af in wie se geselskap ek is.
Glo aan respek en christelike waardes.
Is 'n kontakpersoon Hou van mooi fliek, natuur en sommer tuis in mekaar se geselskap soms. Geniet kosmaak, hekel, lees, stap en alles wat lekker is saam met jou as ons vir mekaar bedoel is. Hoop jy kry die regte maat. Sal ook eers kan click as ons ontmoet vir koffie en eers mekaar leer ken vorentoe. Dankie dat ek myself kon deel met jou. Groete T....

Haar Ideale Pasmaat

Ek nie vol fiemies nie. Hou nie van oneerlikheid, te veel drink en ligsinnige praatjies nie. Ek aanvaar mense maklik maar baie versigtig met wie ek meng in my lewe.Jy weet mos keuses is belangrik. Wereld daarbuite is boos, ek vertrou nie enige een nie. Sal nie verlei word sommer nie. Het sterk eienskappe. Glo aan respek en opregte waardering vir mekaar, asook vertroue. Wag netnou hardloop jy weg....ek is doodgewone vrou wat sal hou van om my lewe met iemand te deel wat my sal aanvaar vir wie ek is...is bereid om veranderings te maak as dit die moeite werd is...lol. Wees net jy en wie weet dalk ontmoet ons die een na wie ons al jare soek. Elke ding gebeur mos op sy tyd. Mooi bly,glo net erens wag j princess hoor! Groete. Ekke....

Wat Haar Vriende SÍ

waagweertoe45 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Godsdienstig; Romanse; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Roei; Rugby; Skaak; Ski; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; Waterski
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters